It is generally accepted that the state has a role to play in the distribution of income in order to promote social stability, or to ensure a more equitable society. What is regarded as equitable or inequitable will inevitably be a moot point and not everyone will agree with the state’s idea of equity.
Daar word algemeen aanvaar dat die staat ‘n rol te speel het in die verdeling van inkomste om maatskaplike stabiliteit te bevorder, of om ‘n meer regverdige samelewing te verseker. Wat as regverdig of onregverdig beskou word, sal noodwendig ‘n geskilpunt wees en nie almal sal met die staat se begrip van regverdigheid saamstem nie.





